RIEBIE LAND 23 Aug. 2019 14 °C
Wind: 1.02 mph
Humidity: 84% Pressure: 1024.56 hPa
Sat 27 °C 18 °C
Sun 29 °C 20 °C
Mon 28 °C 19 °C
Tue 24 °C 20 °C
Wed 16 °C 16 °C
RIEBIE LAND 23 Aug. 2019 14 °C
Wind: 1.02 mph
Humidity: 84% Pressure: 1024.56 hPa
Sat 27 °C 18 °C
Sun 29 °C 20 °C
Mon 28 °C 19 °C
Tue 24 °C 20 °C
Wed 16 °C 16 °C

Sport

Uitstekende

Sportprestasie

Deelname, sportmansgees en kompetisie is die drie hoofbene wat die Riebies se sport beskryf.

 

Ons gee ‘n wye verskeidenheid leerders die geleentheid. Atletiek 150 atlete, netbal (A, B en C-spanne), rugby (A en B-spanne), krieket (A en B-spanne), hokkie, skaak, tennis, landloop (120 atlete) ensovoorts. Sportmansgees is baie belangrik en geniet altyd die nodige aandag en respek vir teenstanders.

Kompetisie – Super 12 deelname in alle sporte, Superligas, Wildeklawer en nog vele meer. Ons spog met provinsiale en SA atlete, netbal-, rugby-, krieket-, en hokkie-spelers.


Ons spanne kompeteer teen die beste en sterkste skole in Suid-Afrika. Sosiale ontwikkeling op sportgebied is van kardinale belang vir elke jong ontwikkelende leerder.

Riebie Sportkodes

Netbal

Heather van Heerden

Netbal Organiseerder

Rugby

Hannes Venter

Rugby Organiseerder

Tennis

Sarah-Lize Venter

Tennis Organiseerder

Atletiek

Hendrik  en Armin van Staden

Atletiek Organiseerders

Gholf

Armin van Staden  Organiseerder

Hokkie

Anélda van Staden & Roselle Fourie Hokkie Organiseerder

Krieket

Wilhelm Bester

Krieket Organiseerder

Skaak

Cherelene Strydom, Merle Meyer, Albé Opperman & Elrich Grootboom

Landloop

Hendrik van Staden

Landloop Organiseerder

Riebie Beginner Sportkodes

Engeltjie Netbal

Teresa Abrahams

Engeltjie Netbal Organiseerder

Valkie Rugby

Armin van Staden & Ryno van Winkel

Valkie-Rugby Organiseerder

Minie Krieket

Ané Bester

Mini-krieket Organiseerder

Minie Hokkie

Lizette de Nysschen

Mini-hokkie Organiseerder

Al die sport oefentye in een dokument

Vir Meer Inligting

Kontak ons nou

ALLE VELDE GEMERK MET * MOET ASSEBLIEF VOLTOOI WORD - ALL FIELDS MARKED WITH * MUST BE FILLED IN AND COMPLETED